WAP Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

Rsa - Topics
Create Your Own App Store

* Rsa > Topics


Subject: Afrikaans
Replies: 93 Views: 9556
6-<< 2-<

oubaas 11.04.08 - 05:53pm
Benzien as jy 'n sin vir humor het gooi dan gerus 'n draai by my group http://oubaas.wapgroups.com en gesels saam. Ons chat maar so in di bondel daar. Bring net jou eie Zippo saam. *

cribibo 17.04.08 - 07:11pm
Hola freaky is j hier *

nightwar 31.05.08 - 06:18pm
Di wat wil kan my add as bud.ek is 32wm van queenstown in die ooskaap.ek is enkel.besoek my site by http://thebiglove.wapgem.com *

lil_lee 5.07.08 - 02:59pm
hello almal.ek het in sa gebly,maar nou is ek in die uk.hoe gaan dit met almal? *

oubaas 7.07.08 - 05:31am
Hi lill-lee dit gan gudanki en met jou? Net jammer hierdie forum is so biki stil. *

charmd8 11.09.08 - 01:53am
? Huh? Werk di site nog? *

oubaas 11.09.08 - 03:25am
chin.GIF Ons al ma 'n kommissie van ondersoek mut instel mens searching.GIF *

wernerwo 16.09.08 - 11:34pm
hallo iemand hier *

oubaas 17.09.08 - 05:45am
Nee jong hul is maar skaars ou werner

bf5C7Y6aD2aZGGDhKHlt.gif *

lorezz 11.10.08 - 07:05pm
hello i nid free downld music/video.plz...,any one! *

oubaas 11.10.08 - 07:11pm
U wont find it here. This is the mortuary. lmao.GIF *

ringneke 5.12.08 - 04:20pm
Hey almal *

oubaas 6.12.08 - 05:46am
Op http://oubaas.wapgroups.com se links page is 'n link Oppie Koffie Chat. Kom skerts gerus saam met ons. *

16sweet 12.02.09 - 10:38pm
hi jule mense slp jule nogni
*

16sweet 12.02.09 - 10:42pm
flou cht site di
*

oubaas 13.02.09 - 02:38pm
Jip dis so flou soos skottelgoed water . . . . hehe.GIF *

vic007 16.04.09 - 07:38pm
ENIGE GIRLS WAT WIL CHAT KAN MY OP 084 419 8587 INVITE *

oubaas 9.06.09 - 02:52pm
Kom chat: http://oppiekoffie.zerohosting.info/web HIER ASSEBLIEF *

rozely 26.08.09 - 07:56pm
Oubaas jy spam ook orals waar jy gaan huh? Opikofi.. Wat beteken dit as mens se iets is opikofi *

rozely 26.08.09 - 08:09pm
Lol 28nr06.jpg *

16sweet 1.09.09 - 12:37am
enig imand nog wak
*

rozely 6.09.09 - 02:42pm
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte vand die see.. *

rozely 6.09.09 - 02:44pm
Pretoria jy was nog altyd daar, hul noem jou ons huis.. Want daar is hul tuis bla bla bla *

oubaas 9.09.09 - 08:42pm
Dankie ou solvent1 dat jy my herinner. Daai link werk nie meer nie. Die mense moet eerder na my OUBAAS wapgroep gaan een die OPPIE KOFFIE skakel vandaar vat. *

rozely 9.09.09 - 09:25pm
Amanda dis reg ek sien jou link kort olie.. Iets is geroes.. Spam maar jou groep ja.. flower.GIF *

oubaas 10.09.09 - 05:35am
good2.GIF *

dboy.co 18.09.09 - 09:28pm
Hi all ppl *

m1a2 4.10.09 - 12:37am
Vokken hel. Ek hardloop uit usernames uit. Hulle ban die een na die ander. In general word mens sommer geban as vir te veel topics reply. Watse kak is dit? *

oubaas 4.10.09 - 05:16am
huh.GIF Dan moes ek laaaankal geban gewees het! *

babyg51 4.10.09 - 05:54pm
Hel mar vi afrikaners is ons onplesierig en o ja oubaas ek sukkel mt opikofi *

oubaas 4.10.09 - 06:31pm
Jip ek stem babygal. kyk in my guestbook is di skakel. Probeer wap version 1 as jy ni op di ander een kan ingaan ni. Party van di ouer fone werk met version 1. *

outoppie 2.12.09 - 09:48am
Hey oubaas daai ding werk nie. *

oubaas 2.12.09 - 04:27pm
Ok julle probeer hierdie een http://taffywap.com/index.php OPPIE KOFFIE *

oubaas 2.12.09 - 04:28pm
Jip ek het nom getoets hy werk *

gurl4ux 30.04.10 - 07:37am
Wave.GIF hallo almal! X *

oubaas 30.04.10 - 07:47am
ZNniCliORZSyvJLbt4G0.gif *

grantin 17.07.10 - 07:23pm
Hoe ganit mense ..hoe lyk dinge *

grantin 17.07.10 - 07:24pm
Helo gurl wat maak jy *

grantin 17.07.10 - 07:25pm
Geniet jul nag mense *

oubaas 17.07.10 - 07:35pm
Nee heng ou pel hier gaat nix aan. *

robzomb2 3.08.10 - 05:46pm
ek di*nk eks afrikaans LOL *

oubaas 3.08.10 - 05:51pm
Naand rob *

6-<< 2-<


* Reply
* Rsa Forum


Search:
topics replies


* Rsa

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Custom Search


Create Your Own App Store